Verkeerde mans is Liza se voorland, en Jandré Welmans dalk haar grootste fout. Hy’t haar ook lief, maar die grondgeskil bewys sy kan hom nie vertrou nie. Moet sy dié keer weer stert tussen die bene padgee?
Publication
2013
Pages
128
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.