Lorna en die professor

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Lorna en die professor

M
Malene Breytenbach

Lorna huur ’n woonstel by die ongelooflik aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddellik op hom verlief. Sy is egter lugtig vir mans, want het Dewald haar nie soos ’n warm patat vir ’n ander meisie gelos nie? Sy besef haar kanse om Arno se hart te wen is maar skraal, want die een beeldskone vrou na die ander daag by sy huis op, en vir nog ’n Dewald-episode sien sy nie kans nie. Dan is daar Adriaan wat in haar belangstel, maar sy reputasie is ver van onkreukbaar, en skielik wil Dewald haar ook terughê…Al wat Lorna wil weet, is of haar droomman Arno haar ook sal liefkry…

Publication

2016

Pages

122

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites