Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog ’n nuwe begin – veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea ’n geheime tonnel in die tuin … en deur die tonnel, in die middel van ’n magiese woud, is ’n eenhoring wat vassit in die modder!
Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red … en maats word in die proses?
Publication
2024
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Bronwyn Webb
There are no reviews for this book yet.