Maanlig en blou oë

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Maanlig en blou oë

E
Elize Davies

Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue ná talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede. Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie – inteendeel! Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na ’n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike. Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar ’n kans te gee?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites