Maanligliefde

Available formats:

Log in to add

Maanligliefde

E
Elize Davies

Mariëtte se bestaan is so perfek en veilig soos sy dit beplan het, met hoegenaamd geen sprake van ’n man daarin nie. Dan betree Leon haar lewe en skielik is alles net deurmekaar. Hy is hopeloos te aantreklik en sorgeloos, en soen haar ook veels te lekker vir iemand wat nie ’n plek in haar planne verdien nie.

Dinge tussen hulle sal buitendien nooit kan werk nie, want hulle is twee teenoorgestelde pole, al verskiet die sterre as hulle bymekaar is. Die uiters vervelende Hugo is ’n veiliger opsie – met hom weet sy minstens waar sy staan.

Sal sy en Leon regtig sonder mekaar kan lewe, of is daar iewers ’n sprankie hoop vir hulle?

Publication

2016

Pages

118

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites