Magdaleen Walters Omnibus

M
Magdaleen Walters

Net ’n gewone man Met sterre in haar oë neem Anika haar groot liefde saam Bosveld toe, maar skaam haar by die oomblik meer vir hom. Theuns van Wyk laat haar besef haar liefde is dalkies misplaas. Maar haar oupa betaal hom agteraf om hom oor haar te ontferm. Bosveldsprokie Annelise vlug van haar snobistiese ma Bosveld toe. Maar dis allesbehalwe die idilliese dorpie wat sy verwag het. Al ligpunt is die beesboer, Pieter van Jaarsveld. Maar vir vroue is hy doodsku. Engel in die stad Alles gebeur net te vinnig, te maklik. Voor Maryna haar oë uitvee, het sy ’n werk én ’n woonstel in die stad. Danksy Wim. Sy wonder wat is in die pakkies wat sy moet aflewer, en waarom agtervolg die skollie met sy mooi glimlag haar?

Publication

2014

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites