Man in ’n raam

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Man in ’n raam

A
Annetjie van Tonder

In Surene Venter se woonstel staan ’n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel ’n navorsingsbesoek aan Golden Gate. Tronèl wil egter liewer saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou. Wie beter om in haar plek te stuur as haar woonstelmaat, Surene? Sy is immers ’n biologie-onderwyseres met ’n passie vir die plantegroei wat Michiel bestudeer. Michiel se beeldskone meisie, Toinette, gaan egter ook saam. Toinette vind die uitsonderlike omgewing ru en vervelig, maar Michiel lyk te verlief om dit agter te kom. Is Michiel werklik die beeld van ’n man wat Surene gedink het hy is of is hy net nog ’n man wat sy hartspassie sal verruil vir die aandag van ’n vrou?

Publication

2016

Pages

121

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites