Man met ’n plan

Available formats:

Log in to add

Man met ’n plan

E
Elize Davies

Steffi trou met Dawid sodat sy haar erfgeld kan kry. Dis veronderstel om net ’n huwelik in naam te wees, maar op ’n vakansie saam met haar pa op Kreta, moet sy en Dawid tot haar skok ’n bed deel.

Boonop soen Dawid haar skielik tydig en ontydig en wil nie aan sy kant van die bed bly nie. As sy moet eerlik wees, sy ook nie. Maar die nagmerries uit haar kinderdae pla nog steeds. En wat van Henko, die vriend uit haar verlede?

Publication

2025

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Reis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites