Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog ’n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ’n plan en die kermis eindig op ’n goeie noot.
Publication
2017
Pages
32
Format
Epub
Publisher
Struik Kinders
Excerpt
Collection
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld
There are no reviews for this book yet.