Anja dans die hoofrol in The Little Mermaid en staan op die vooraand van haar deurbraak in die balletwêreld. Maar die konsertpianis wat haar begelei se mosgroen oë en romantiese teenwoordigheid maak dans moeilik.
Publication
2013
Pages
107
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.