Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

C
Charles de Villiers

Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op ’n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar

Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.

Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë

Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente sal ’n gunsteling by klein kindertjies wees.

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis ’n gereelde storie vir slaaptyd wees!

Ook in Engels beskikbaar.

Publication

2013

Pages

48

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Illustrator

David du Plessis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites