Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te neem. Maar dis gedagtes oor Fensham wat haar saans wakker hou.
Publication
2016
Pages
141
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.