Available formats:
Mia kan nie so opgewonde soos haar vriendinne raak oor die nuwe man in haar lewe nie en sy weet nie hoekom nie. Nog minder kan sy hulle lofliedere oor die nuwe baas verstaan – en sy wil weet hoekom.
Publication
2013
Pages
108
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.