Giselle glo die liefde bring net hartseer, daarom gaan sy nooit eendag trou nie. En ook nie verlief raak nie. Toe ontmoet sy dokter Ben Joubert wat haar oortuigings uitdaag deur haar siening oor die liefde drasties te verander.
Publication
2016
Pages
109
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.