Mieke

Available formats:

Log in to add

Mieke

M
Mariel Le Roux

Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees ...
Mieke se lewe verander binne ’n oogwink wanneer Boeta met sy koffer en ’n
sopnat klein katjie aan haar deur klop. Boeta, die desperate lomp vyftienjarige
seun wat verstandelik gestemd is en opsluit sy pa soek. Hy weier om verder by sy
ma en oom Voël te woon. Oom Voël is gemeen en raas met hom, en hy hou niks
van oom Voël nie.
Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe. Sy het nie
geweet van haar man se vorige verhouding óf sy kind nie. Hoe kan sy Boeta
kwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman? Buitendien, Boeta hou almal se
harte in die holte van sy hand. Mieke leer dat die mense wat jy liefhet soms van
jou vra om onmoontlik dapper te wees. Dat seerkry en heelword verskillende
kante van ’n munt is. En dat almal uiteindelik die koestering van huis en
huismense nodig het.

Publication

2021

Pages

348

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites