Danika reis saam met ’n groep kollegas na Italië vir die troue van ’n supermodel. Daar ontmoet sy Ricardo Burratti - ’n aantreklike Italianer wat gevoelens in haar wakker maak wat sy nog nooit vantevore ervaar het nie.
Publication
2020
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.