Boek 2
Minki se skool hou ’n dieredag.
Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie.
Almal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig.
Minki het ’n plan …
Publication
2023
Format
Paperback
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Illustrator
Tumi K. Steyn
There are no reviews for this book yet.