Amor, dogter van Joey Haarhoff (pedofiel Gert van Rooyen se houvrou), is as kind fisies, verbaal en emosioneel deur haar ma mishandel en seksueel deur haar pa misbruik. Sy het die trauma danksy haar vasberadenheid oorleef en vertel haar inspirerende verhaal.
Publication
2016
Pages
144
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.