Gerrit verwyl sy tyd in Thailand met toeriste-uitstappies terwyl hy wag dat ’n sakeman hom kontak, want hy is hier om die man te fotografeer. Dis op ’n toeristeboot wat hy haar egter gewaar: Die meermin met die onmoontlike mooi groen oë.
There are no reviews for this book yet.