Moord en ander speletjies

C
Corlie Putter

Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op. Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon. Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd ’n buitestaander in ’n kat en muis speletjie is. Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, ’n onbeholpe speurder, die ondersoek in ’n verkeerde rigting dwing. Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux. Met soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op. Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon. Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd ’n buitestaander in ’n kat en muis speletjie is. Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, ’n onbeholpe speurder, die ondersoek in ’n verkeerde rigting dwing. Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux. Met soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...

Publication

2022

Pages

184

Format

Epub

Publisher

Digital On Demand

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites