Mullie se Verjaarsdag

F
Francois Keyser

Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
"Die Woudties" boeke is elk een geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons moet seker maak van ons feite in plaas van om afleidings te maak.
In hierdie boek beplan die diere maats vir Mullie die kameelperd 'n verrassings partytjie. Beplan saam met die maats terwyl hulle onderling konkel en Mullie van geen sout of water weet nie.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Publication

2021

Pages

1000

Format

Epub

Publisher

Francois Keyser

Excerpt

EPUB

Translator

Elrika Keyser

Collection

Die Woudties

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites