My boetie dink hy is Batman

Available formats:

Log in to add

My boetie dink hy is Batman

J
Jaco Jacobs

Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk ’n gewone dag by ’n skool vir seerowers? Maak jou sitplekgordel vas vir nog ’n bundel propvol prettige, pittige en plesierige kinderverse uit die pen van Jaco Jacobs.

Jaco Jacobs se vorige bundels kinderrympies, Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympies en ’n Brulpadda in my tas: vrolike, vreemde en vreeslike verse, is steeds gewild en word landwyd in skole en by eisteddfods gebruik. Wurms met tamatiesous is bekroon met die Alba Bouwerprys en die C. P. Hoogenhoutmedalje.

Publication

2014

Pages

42

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites