Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer.
Publication
2024
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Martinus van Tee
There are no reviews for this book yet.