’n Doodgewone meisie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

’n Doodgewone meisie

M
Marilé Cloete

Fiona Viviers, ’n suksesvolle ortotis is in ’n ongelukkige verhouding vasgevang. Anton Bruwer, ’n enkellopende spysenier, help Fiona in ’n ongemaklike situasie. Die insident beland op die internet en Anton word as ’n held gesien, wat hom dwing om verder betrokke te raak. Fiona waardeer sy hulp, al hou sy nie daarvan om “gered” te word nie. Gaan sy hom die kans gee om ’n tikkie towerkrag in haar lewe te bring?

Publication

2026

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites