’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene

L
Lizelle von Wielligh

’n Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh.
Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al!
Kersfeessoene – Elsa Winckler
Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!

Publication

2019

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites