’n Huis vir liefhê

Available formats:

paperback epub
Log in to add

’n Huis vir liefhê

I
Ida Bester

Anita Minnaar stem teen haar beterwete in tot ’n platoniese vriendskap met die geskeide adonis Chris Bremer. Hulle is immers al twee enkelouers van tieners en kan mekaar net ondersteun. Wie het gesê ’n man en vrou kan nie net vriende wees nie? Dan gaan die ondersteuning een nag te ver en hulle beland in mekaar se arms. Was dit ’n eenmalige gebeurtenis of sal hulle weer kan liefhê? En sal Chris die trauma van sy huwelik met ’n dwelmverslaafde te bowe kan kom?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites