’n Jetski vir twee

Available formats:

paperback epub
Log in to add

’n Jetski vir twee

I
Ilze Beukes

Met haar prokureur se hulp, vind Lizzy onder ’n nuwe identiteit ’n toevlug op ’n plaas by die see. Daar versorg sy die vissershuisies en bly naweke in die eienaar, Reuben, se huis terwyl hy in Mauritius is.

Alles gaan goed, tot Reuben een nag onverwags opdaag en Lizzy hom vir ’n inbreker aansien en haarself verdedig.

Reuben is kalm, ondersteunend en dierbaar. Hy maak haar deurmekaar, al sê hy hy wil ook nooit trou nie. Gaan haar hart dié keer selfs seerder kry as voorheen?

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites