’n Kersboom van hout

Available formats:

Log in to add

’n Kersboom van hout

E
Elsa Winckler

San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ’n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie.

Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dag in haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan ’n Kersboom van hout alles verander?

Publication

2024

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites