’n Kersfeeskomplikasie

Available formats:

Log in to add

’n Kersfeeskomplikasie

D
Dina Botha

Christelle Boshoff is die sakeman Francois Sutherland se lyfwag, maar nou moet sy saam met hom op vakansie gaan om sy twee dogtertjies op te pas. Die kinders dink sy is Francois se meisie en hulle deel die misverstand met sy familie.

Christelle laat haar teen haar aard meesleur in ’n speletjie v an misleiding en leuens. Dan daag Francois se eksvrou op met haar eie onthulling. Wie moet Christelle glo? Die eksvrou of die man wat haar hart besit?

Publication

2024

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites