’n Klein bietjie magic

Available formats:

paperback epub
Log in to add

’n Klein bietjie magic

T
Theresa van Baalen

Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai bly vir vier weke, nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van ’n prettige vakansie nie ...

Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?

Publication

2021

Pages

136

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites