Kon dit nie maar ’n ouer tannie gewees het wat langs Lucy intrek nie? Of ’n stil skrywer? Nou is dit Lodewijk met sy breë skouers, glimlag en lieflike lang lyf. Sy wil trou met ’n kultureel-verfynde man, maar sy kan nie vir Lodewijk uit haar gedagtes kry nie.
Publication
2018
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.