’n Ontydige soen & Op die nippertjie

R
René van Zyl

’n Ontydige soen – René van Zyl
Minette is gefokus op haar loopbaan en die prysgeld wat haar redakteur aanbied vir ’n groot scoop. Mans is nie deel van haar onmiddellike planne nie dan kyk sy in die mooiste paar blou oë vas!
Lokteks: Op die nippertjie – Joléne de Koningh
Jansie sal maar wag tot die regte man sy verskyning maak voor sy die pad na die kansel waag. Sy het nie verwag dat die ‘regte man’ laat vir haar vriendin se troue sal opdaag nie.

Publication

2019

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites