’n Pa vir Alexa & Poetse en kondensmelkkoffie

A
Alma Carstens
S
Sonja Brown

Jessica het twintig jaar gelede Italië met ’n gebroke hart verlaat. Marcello weet hy het haar seergemaak, maar hy weet nie van sy dogter nie. Kan hul liefde die onthulling van hierdie geheim oorleef?

BONUSKORTVERHAAL!

Poetse en kondensmelkkoffie – Sonja Brown

Jaco is gek oor sy buurvrou, Zenia, as haar broer net wil ophou om poetse op hom te bak. Maar hy ontdek dat Zenia eintlik die meesterbrein agter die poetse is. Kan liefde as ’n grap begin?

Publication

2018

Pages

56

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites