Philip Marais is ’n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, moet daarmee saamleef.
Publication
2014
Pages
120
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
Collection
Romanza Romantiese Komedie
There are no reviews for this book yet.