’n Rede om te bly

Available formats:

Log in to add

’n Rede om te bly

E
Ernalize du Toit

Toe Marguerite ’n jaar ná haar mislukte verlowing terugkeer na haar grootworddorp, is almal presies nog soos wat sy hulle onthou.

Almal behalwe Bernard Visagie. Die bruingebrande boer se omgeewoorde en bokse met groente veroorsaak ongekende moeilikheid in haar hart. Marguerite sien nie so gou weer kans vir ’n verhouding nie. Daarby is hulle ouers teen hul vriendskap gekant oor iets wat dertig jaar terug gebeur het.

Sal Marguerite en Bernard hul vriendskap lig en sonder onnodige komplikasies kan hou?

Publication

2024

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites