’n Skandalige aanbod

Available formats:

paperback epub
Log in to add

’n Skandalige aanbod

D
Dina Botha

Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in ’n vreemde land. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by ’n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.

Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om ’n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters ’n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus.

In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen ’n diensmeisie en ’n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Histories

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites