Harriët se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom lê aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan ’n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal. Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met ’n vreemde huweliksaanbod. Harriët se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke. Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?
Publication
2026
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Histories
There are no reviews for this book yet.