Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.’n Vriendskap ontwikkel tussen hulle en namate sy hom beter leer ken, ontwikkel sy onbekende gevoelens wat haar verwar. Jean stel egter nie belang in enige ander vrou nie, want sy hart behoort reeds aan Simoné Dubois. Maar hoekom soen hy haar dan die dag toe hulle reis tot ’n einde kom en hul paaie skei?Karlijn begin bou aan ’n nuwe toekoms in die Kaap. Dinge verloop vlot totdat sy en Jean mekaar weer op ’n dag raak loop. Die onvoorspelbare gebeur en saam begin ’n reis wat lei tot ’n skatkis vol verrassings.
Publication
2023
Pages
192
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Histories
There are no reviews for this book yet.