Juliette sien daarna uit om ’n onderhoud met die bekende liefdesverhaalskrywer Alice Beechman te voer, maar dan besef sy Alice Beechman is eintlik die skuilnaam van ’n man. ’n Baie aantreklike man …
Publication
2018
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.