’n Trekker vir twee

Available formats:

paperback epub
Log in to add

’n Trekker vir twee

I
Ilze Beukes

Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.

Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant?

Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie ...

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites