’n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag

M
Magda Brink

Ben is ’n onderwyser. Alexa is ’n ma op ’n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in ’n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik ’n tweede kans vir liefde? ’n Vlakvark op haar troudag – Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in ’n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en ’n vlakvark het vir haar kom kuier.

Publication

2019

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites