Nagvlerke

J
Jaco Jacobs

n Donker, gefrommelde varkgesig met reusagtige ore loer vir my en Dewald. Die ding knipper sy swart kraalogies teen die skerp lig van die flits. Sy liplose bek trek oop in ’n grynslag wat twee rye vlymskerp, blink tande ontbloot. Hy maak ’n dreigende, skirl piepgeluid, en ’n enorme, benerige vlerk kom te voorskyn. My hele lyf voel lam. Ek kan nie glo wat ek sien nie. Vlermuise word nie só groot nie…

Publication

2002

Pages

84

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Illustrator

Alistair Ackermann

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites