Sanet moet ná baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe lê nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ‒ nou ook hare ‒ is ironies genoeg ’n vreemde dogtertjie sonder heenkome.
Publication
2016
Pages
226
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.