Vir ’n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie. Sy sy wil haar avontuurlustige drome uitleef sonder die komplikasies van ’n verhouding. Maar dan duik ’n geleentheid onverwags op om ’n lank gekoesterde droom te vervul. Professor Ryk Broodryk maak haar ’n aanbod wat sy nie kan weier nie: Trou met hom vir ’n jaar om sy erfporsie te behou in ruil vir eenmiljoen rand. Die enigste voorwaarde is dat sy bereid moet wees om vir drie maande saam met hom in die Amasone deur te bring. Wat sy egter nie verwag nie, is vir die singende en ernstige professor om haar voete onder haar uit te slaan om haar hart in sy hande te hou.
Publication
2023
Pages
192
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Reis
There are no reviews for this book yet.