Newman se Voëls volgens kleur

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Newman se Voëls volgens kleur

K
Kenneth Newman
N
Nick Newman

Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak. Verkoopspunte: Volledig bygewerk – nou met illustrasies en foto’s. Gebruik kleur om voëls te identifiseer. Voëlname ook in inheemse tale. Verspreidingskaarte vir elke spesie. Ideaal vir beginnervoëlkyker.

Publication

2024

Pages

336

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites