Nie ’n trouman nie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Nie ’n trouman nie

T
Trudy Reinhardt

Gina kry daardie gesogte kontrak waarmee sy haar deurbraak in die wêreld van binneversiering gaan maak. Net wat sy nodig het, want binne die volgende vyf jaar wil sy haar studiegeld aan haar ouers terugbetaal, met rente. Dus sal daar ook in hierdie tyd geen man op haar horison kan wees nie. Saam met die kontrak kom ’n hotelmagnaat. Heinrich hou egter geen gevaar vir haar in nie want hy stel nie nou of later in ’n huwelik belang nie. Maar Gina is van warmbloedige Italiaanse afkoms en wel, Heinrich is ’n man.

Publication

2013

Pages

118

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites