Nog 13 spookstories

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Nog 13 spookstories

J
Jaco Jacobs
F
François Bloemhof
F
Fanie Viljoen

Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou!

Die drie grilmeesters François Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was ’n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers se ruggrate afgestuur het. Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word.

So, maak toe die vensters, klim in jou bed ... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.

Publication

2012

Pages

108

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites