Oe la la, Lulu

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Oe la la, Lulu

'n Superheld met kolle

F
Fanie Viljoen

Vergeet van wiskunde en skoolwerk! Lulu wil ’n modeontwerper word. Nes haar pa en ma. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke van Parys en Milaan pryk — wag maar! Maar die tweeling Alex en Alet voel vere vir Lulu se ontwerpe en haar groot toekomsdrome. Hulle spot net met haar en laat haar gedurig in die moeilikheid beland. Asof dit nie genoeg is nie, gryp ’n wegholbrak een middag ná skool Lulu se kosbare sketsboek en hardloop daarmee weg. Maar dit is net die begin van ’n holderstebolder-avontuur met ’n hondetrourok, ’n beroemde aktrise en meters en meters van die allermooiste materiaal!

Publication

2013

Pages

72

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Illustrators

Elsbeth EksteenKaren Lilje

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites