Oefenvraestelle: Betower die drama

Available formats:

Log in to add

Oefenvraestelle: Betower die drama

R
Ronel Gouws

Nadia het ’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra.

’n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)

Bevat agtergrondinligting oor die skrywer

Publication

2023

Pages

48

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites