Olie vir jou lamp

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Olie vir jou lamp

180 dagstukkies vir inspirasie en bemoediging

E
Emsie Martin

Olie vir jou lamp bevat 180 maklik-lees dagstukkies vir geestelike inspirasie en bemoediging in moeilike tye, tye waarin mense soms tou opgooi omdat dinge net te veel raak, en tye wanneer ’n mens emosionele en sielgerigte onderskraging nodig het. Die skrywer deel waarhede oor leiding uit die Woord wat mense soms nie wil hoor nie, maar tog so nodig het. Die doel van hierdie boek is om ander te inspireer, te bemoedig en geestelik te versterk in geloof. Die skrywer het mense se nood ondervind in versoeke oor seer, bitterheid, vergifnis, familietwis, koue geestelike lewe, huweliksprobleme, verwerping, ontrou, selfdood van geliefde, selfverwyt, afguns, die nagevolge van die Covid-19-pandemie en vele meer relevante temas.

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Luca

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites